Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Beoordeel jou fisiese gesondheid in vergelyking met die gemiddelde persoon in jou ouderdomsgroep. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 14 | 11.67 | 46 | 38.33 | 46 | 38.33 | 12 | 10.00 | 2 | 1.67 | 120 |
75.47 |
Manlik | 6 | 15.38 | 9 | 23.08 | 18 | 46.15 | 6 | 15.38 | 0 | 0.00 | 39 |
24.53 |
Alle deelnemers | 20 | 12.58 | 55 | 34.59 | 64 | 40.25 | 18 | 11.32 | 2 | 1.26 | 159 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.