Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel tyd het jy gedurende die afgelope jaar in 'n gewone week aan vrywillige gemeenskapsdiens bestee?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. 0-1 ure
  2. 1-2 ure
  3. 3-5 ure
  4. 6-10 ure
  5. 11-15 ure
  6. Meer as 15 ure

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
Opsie 6: Getal
Opsie 6: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
85
70.83
21
17.50
7
5.83
3
2.50
0
0.00
4
3.33
120
75.47
Manlik
30
76.92
3
7.69
5
12.82
1
2.56
0
0.00
0
0.00
39
24.53
Alle deelnemers
115
72.33
24
15.09
12
7.55
4
2.52
0
0.00
4
2.52
159
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.