Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou emosioneel ondersteun en aangemoedig?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
- Kan nie beoordeel nie / geen ondervinding nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 7 | 13.21 | 26 | 49.06 | 8 | 15.09 | 12 | 22.64 | 53 |
33.33 |
Natuurwet | 1 | 4.35 | 8 | 34.78 | 5 | 21.74 | 9 | 39.13 | 23 |
14.47 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
1.26 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 7 | 8.64 | 22 | 27.16 | 18 | 22.22 | 34 | 41.98 | 81 |
50.94 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Alle deelnemers | 15 | 9.43 | 58 | 36.48 | 31 | 19.50 | 55 | 34.59 | 159 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.