Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou aangemoedig om te volhard met jou studies?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 13 | 24.53 | 30 | 56.60 | 10 | 18.87 | 53 |
33.33 |
Natuurwet | 9 | 39.13 | 10 | 43.48 | 4 | 17.39 | 23 |
14.47 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
1.26 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 41 | 50.62 | 27 | 33.33 | 13 | 16.05 | 81 |
50.94 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Alle deelnemers | 63 | 39.62 | 69 | 43.40 | 27 | 16.98 | 159 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.