Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

In hoe 'n mate stem jy saam of verskil jy van die volgende stelling? Die regering se miltêre begroting moet vermeerder word.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Stem heeltemal saam
  2. Stem in 'n mate saam
  3. Verskil redelik
  4. Verskil baie sterk

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
8
6.67
34
28.33
49
40.83
29
24.17
120
75.47
Manlik
2
5.13
9
23.08
16
41.03
12
30.77
39
24.53
Alle deelnemers
10
6.29
43
27.04
65
40.88
41
25.79
159
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.