Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

In hoe 'n mate stem jy saam of verskil jy van die volgende stelling? Die regering behoort meer te doen om die verkope van vuurwapens te beheer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Stem heeltemal saam
  2. Stem in 'n mate saam
  3. Verskil redelik
  4. Verskil baie sterk

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
87
72.50
28
23.33
5
4.17
0
0.00
120
75.47
Manlik
23
58.97
9
23.08
5
12.82
2
5.13
39
24.53
Alle deelnemers
110
69.18
37
23.27
10
6.29
2
1.26
159
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.