Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Beoordeel jou intellektuele selfvertroue in vergelyking met diegemiddelde persoon in jou ouderdomsgroep. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hĂȘ.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
24
20.00
50
41.67
43
35.83
3
2.50
0
0.00
120
75.47
Manlik
13
33.33
19
48.72
5
12.82
2
5.13
0
0.00
39
24.53
Alle deelnemers
37
23.27
69
43.40
48
30.19
5
3.14
0
0.00
159
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
40
35
30
25
20
15
10
5
0



















Vroulik : 20, Opsie 1 Manlik  : 33.333333333, Opsie 1 Alle deelnemers: 23.270440252, Opsie 1 Vroulik : 41.666666667, Opsie 2 Manlik  : 48.717948718, Opsie 2 Alle deelnemers: 43.396226415, Opsie 2 Vroulik : 35.833333333, Opsie 3 Manlik  : 12.82051282, Opsie 3 Alle deelnemers: 30.188679245, Opsie 3 Vroulik : 2.5, Opsie 4 Manlik  : 5.1282051282, Opsie 4 Alle deelnemers: 3.144654088, Opsie 4
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.