"It covers all aspects, It is a good questionnaire"
applicable to students
Long
"I think the questionair is important, as the questionaire will give insight into the students perception of US. further it will give insight into the lives of a student. "
ok
its repetitive
essential
Good diversion on questions
Interesting
Good.
Long but conclusive.
to many quaestions. very time consuming
Very relevant questions...I enjoyed completing it. Really.
"It is a bit narrow. There is also room for questions regarding hostils, as I had a rather nasty experience and believe that there is much to do to improve in that area."
Very thorough!
This is a brilliant questionaire. Things and situations that we as students do not know where to find an outlet for is noted in this questionaire. This will definitely help with the education of future students. Keep it up!
very broad range of subjects
Very thorough.
Too many questions
"I would like to comment on some of the answers as well, not only click an option. More of a scale would be better. It should also include some questions for those students who live of campus, because their experience is much different to others that live
"There are no questions to rate your overall satisfaction with the service the university delivers: how efficient is the admin/financial/bursary departments? I am not at all impressed with any of those departments. There is no question about the classro
its ok...but takes a while to get through it
ITS TO LONG
it is very applicable
It really makes you think of things which sometimes keeps you so busy from thinking about. Well structured.
TOO LONG!!!!
Optional space for own opinion on important questions needed
helped me to understand my professional growth and the place that need improvement
it's sometimes too vague e.g. internship year you dont study much or have classes so it's difficult to answer the questions accurately
It made me reflect on my time spent at Stellenbosch
"it is very, very thorough"
Aimed at students on main campus & not Tygerberg campus
Found some of the questions vague and/or ambiguous
Ek verstaan nie die relevansie van die rook/ tabak-verbruik vraag nie.
goed
"vraelys was langer as wat ek verwag het, maar dit het vir my gehelp om terug te kyk oor die afgelope paar jaar en agter te kom hoe ek as persoon verander en verbeter het, die universiteit het deure vir my oopgemaak deur geleenthede vir my te bied wat ek
Ek sien nie hoe die al die vrae relevant is nie.
goed en relevant
dis nodig om die US se dienste te evalueer
Bietjie te lank maar interessante vrae.
"ek kon geen sinvolle patrone in die vorige jaar se uitslae vind nie, wat beteken opsie 1, 2, 3?"
tE LANK...kAN MENS WAARSKU DAAROOR AAN DIE BEGIN...
Baie goeie en insiggewende vrae wat 'n baie wye spektrum dek!
BAIE LANK!!! maar goed
"Baie interessant om in te vul, maak n mens se oe oop vir die breer dinge in die lewe"
"Het gevoel soos ¤ aanleg/belangstellingstoets, het hulle nog altyd geniet vir die een of ander rede"
Hopeloos te lank. Opsies nie altyd wat regtig voel nie. Bietjie meer vrae oor die klasse en dosente self nodig.
Dit laat `n mens nadink oor verskeie vra en onderwerpe.Ek raak bekommerd oor my toekoms en die vermaaklikheid industrie.
Dis n goeie eindiging om mense se menings te kry oor hulle US ervaring...
Deeglik
Dit is redelik volledig. Alhoewel daar 'n tekort aan vrae oor die sosiale ontspannigs metodes is op kampus
Ek voel dit is te lank. Dit is moeilik om konsentrasie te behou en baie van die vrae voel asof dit op 'n manier herhaal word.
"Daar kan gerus uitgebrei word i.t.v. opsies. Dit is moeilik om soms 'n mens se spesifieke gevoel uit te druk. Byvoorbeeld by die vraag oor aborsie. Aborsie is verkeerd, maar dit is baie maklik om dit te se, totdat 'n mens self in 'n situasie kom waar dit
Die vraag oor dagga wettig maak is interesant. Hoekom wil die universiteit weet wat studente oor dit dink?
"Dit is redelik sinvol vir verdere verbetering van die universiteit se dienste. Ek verskil oor die feit dat mens spiritualiteit kan meet aan die hand van gemiddeldes. Asook, vir ons as studente wie se finale jaar 80% uit kliniese werk bestaan, is van di
"Ek dink dit vra relevante vrae. Ek dink egter daar is 'n bietjie te veel vrae, nie almal sal soveel vrae wil beantwoord nie."
dit is net baie lank maar dek al die huidige sake.
"Aanvaarbare lengte, sinvolle vrae."
Dit is te lank en daarom sal baie studente dit nie voltooi nie.
"Interessant, nie vrae wat gewoonlik gevra word nie, is goed om te antwoord"
Interessant
"dit is net baie lank, maar die vrae is toepaslik vir finalejaars, sekere vrae was lekker om in te vul."
Baie lank maar sinvol
Kan dink dat dit belangrik vir die US kan wees! n Goeie ding!
"Baie volledig, effens langdradig en opsies as antwoorde oor brandende sosiale kwessies is nie wyd genoeg nie NB: ook sal waardeer om geleentheid te he om leierskapsliggame te evalueer, voel prosesse van verkiesing van SR ens is nie demokraties genoeg ni
dit is baie goed om trugcoering te kan gee oor my kurses
Voldoende en interessant om te sien wat gevra word.
"Dit is 'n goeie vraelys, dit is ook insiggewend."
dit is goed dat die universiteit meer uit wil vind van finale studente en om die antwoorde te gebruik om die eerstejaars beter te bedien.
Ek dink daar moet spasie wees vir kommentaar by die spesifieke vrae.
van die vrae regtig nie geskik nie en daar is nie altyd 'n ja of nee antwoord op alle vrae nie - baie antwoorde hang af van geval tot geval
Dit is hopeloos te lank. Het nie die tyd om so 'n lang vraelys in te vul nie.
"Dit is bietjie lank, en jy verloor maklik konsentrasie en beantwoord die vrae sonder om regtig te konsentreer wat die vraag was."
Baie omvattend
"Dit is hopeloos te lank, en ek sukkel om die relevansie van van die vrae te verstaan."
bietjie baie lank
dis 'n bietjie te lank en neem baie tyd in beslag.
Slightly lengthy
dit is te lank en die vrae word te langdradig gestel.
Heel geskik dankie
Dis baie baie lank!!!!!!
Ek dink die inligting van al die finale jaars kan gebruik word om omstandighede tydens die studiejare vir nuwe studente te verbeter.
Die vrae lys is goed geformuleer maar baie data soos in watter tipe woning jy bly of wat jy studeer word uitgelaat so baie van die antwoorde kan nie in konteks geplaas word nie.
Vraelys bevat dus alle faktore wat my lewe beinvloed het van n eerste jaar tot nou.Ek besin nou eers oor sekere goed waar aan ek nie dikwels dink
"Dit is bietjie lank, maar dek wel alle terreine."
Dit was effens lank
Dis beslis die moeite werd om in te vul. Dankie
Dit is noodsaaklike info wat weergegee word en laat my dink aan wat ek regtig wil hˆ.
baie lank
Net bietjie te lank
Baie volledig
Goeie idee om bewus te wees van individuele sowel as groeps menings van Universiteits lewe.
Voldoende
"Sommige van die vrae is te nou en die ""in-diepte"" is geabstraheer tot 'n onrelevante statistiek."
Baie lank
Van die opsies is nie van pas tot die vraag nie en gee nie genoeg keuse of duidelikheid nie.
"Die eerste paar vrae oor die gewone week is nie baie prakties nie.Dinge en die frekwensie waarteen ek dit gedoen het verskil van kwartaal tot kwartaal.Bv in die eerste semester was ek baie aktief, het 10ure per gewone week gegym en die 2de semester het e
Dit is te lank
Die vraelys is goed opgestel en behels alles wat jy verwag i.t.v. assessering oor jouself en die universiteit.
Die vraelys was oor die algemeen goed gestruktureer. Alle moontlike fassette rakend die universiteit is uit gelig. My mening is dat julle kan voortgaan met hierdie vraelys. Dit herriner jou net weereens wat die universiteit vir jou oor die afgelope jare b
Goeie navorsing
"goed saamgestel, interessante manier om inligting te bekom sal graag die resultate van die algehele studie wil sien indien moontlik. Email asseblief :D"
Dit het my baie laat dink oor hoe ek my lewe leef en ook oor my toekoms. Baie interessant.
"Julle moet dit verpligtend maak en voor 'n eksamen of toets vraestel uithandig, sodat almal se mening in ag geneem word, want julle kry nou net die mening van mense wat wil deelneem aan statistiek. Baie mense vee hulle af aan hierdie tipe vraelyste en om
"Die vraelys is baie interessant en redelik volledig in terme van studente aktiwiteite, behalwe dat daar nie vrae is oor verhoudings en tyd wat aan verhoudings spandeer word en probleme wat met verhoudings ervaar word en die effek daarvan op studies is ni
"Dit is veels te lank ,wou halfpad al stop sso met enige invul vorm van julle, want ek nou al laat vir 'n afspraak"
"Dink dis iets wat almal moet voltooi om die universiteit meer in kennis te stel van die ""mind set"" van die studente."
"Die antwoorde waaruit mens moet kies is nie altyd toepaslik nie soos byvoorbeeld by vrae 145-158 is daar sommige tye wat ek neutraal oor die onderwerp is, maar of moes saamstem of verskil"
"Die vrae kan bietjie meer opsies by die antwoorde hˆ, maar dit is `n goeie ding. Laat `n mens dink."
Te lank!!
Dit dek baie van 'n mens se karakter eienskappe.
Baie goed.
Dit is goed.
goed
"Baie breedvoerig, goed"