Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Beoordeel jou rekenaarvaardighede in vergelyking met die gemiddelde persoon in jou ouderdomsgroep. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 2 | 2.90 | 32 | 46.38 | 31 | 44.93 | 4 | 5.80 | 0 | 0.00 | 69 |
59.48 |
Manlik | 10 | 21.28 | 25 | 53.19 | 10 | 21.28 | 2 | 4.26 | 0 | 0.00 | 47 |
40.52 |
Alle deelnemers | 12 | 10.34 | 57 | 49.14 | 41 | 35.34 | 6 | 5.17 | 0 | 0.00 | 116 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.