Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou emosioneel ondersteun en aangemoedig?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
- Kan nie beoordeel nie / geen ondervinding nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 3 | 14.29 | 13 | 61.90 | 3 | 14.29 | 2 | 9.52 | 21 |
18.10 |
Natuurwet | 0 | 0.00 | 5 | 33.33 | 2 | 13.33 | 8 | 53.33 | 15 |
12.93 |
Opvoedkunde | 1 | 16.67 | 2 | 33.33 | 2 | 33.33 | 1 | 16.67 | 6 |
5.17 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 25.00 | 2 | 25.00 | 2 | 25.00 | 2 | 25.00 | 8 |
6.90 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 2 |
1.72 |
Teologie | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 2 |
1.72 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 2 | 5.88 | 13 | 38.24 | 5 | 14.71 | 14 | 41.18 | 34 |
29.31 |
Ingenieurswese | 2 | 11.11 | 8 | 44.44 | 5 | 27.78 | 3 | 16.67 | 18 |
15.52 |
Gesondheidswet | 2 | 20.00 | 7 | 70.00 | 0 | 0.00 | 1 | 10.00 | 10 |
8.62 |
Alle deelnemers | 13 | 11.21 | 51 | 43.97 | 20 | 17.24 | 32 | 27.59 | 116 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.