Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar WebCT of ander elektroniese middele vir akademiese doeleindes ingespan?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels
  2. Soms
  3. Glad nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
54
78.26
13
18.84
2
2.90
69
59.48
Manlik
40
85.11
7
14.89
0
0.00
47
40.52
Alle deelnemers
94
81.03
20
17.24
2
1.72
116
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.