Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare op Stellenbosch gedurende die akademiese jaar 'n deeltydse werk by die Universiteit(byvoorbeeld as tutor, studente-assistent, demi, ensovoorts) gehad?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 6 | 28.57 | 15 | 71.43 | 21 |
18.10 |
Natuurwet | 7 | 46.67 | 8 | 53.33 | 15 |
12.93 |
Opvoedkunde | 4 | 66.67 | 2 | 33.33 | 6 |
5.17 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 37.50 | 5 | 62.50 | 8 |
6.90 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 2 |
1.72 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
1.72 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 9 | 26.47 | 25 | 73.53 | 34 |
29.31 |
Ingenieurswese | 5 | 27.78 | 13 | 72.22 | 18 |
15.52 |
Gesondheidswet | 3 | 30.00 | 7 | 70.00 | 10 |
8.62 |
Alle deelnemers | 39 | 33.62 | 77 | 66.38 | 116 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.