Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. Ek voel positief oor die lewe.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Nooit
- Soms (ongeveer 25% van die tyd)
- Dikwels (ongeveer 50% van die tyd)
- Baie dikwels (ongeveer 75% van die tyd)
- Altyd
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 0 | 0.00 | 5 | 7.25 | 11 | 15.94 | 35 | 50.72 | 18 | 26.09 | 69 |
59.48 |
Manlik | 0 | 0.00 | 4 | 8.51 | 7 | 14.89 | 27 | 57.45 | 9 | 19.15 | 47 |
40.52 |
Alle deelnemers | 0 | 0.00 | 9 | 7.76 | 18 | 15.52 | 62 | 53.45 | 27 | 23.28 | 116 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.