"It was okay, a few more interesting questions than usually, but with the limited selection of answers and without the ability to pick more than one it isn't possible to always give a clear or true answer. Only one language mistake, very nice."
Some of the questions asked were surprisingly direct (and appreciated!). I think it would be interesting to see the results of all the participants.
"Very Long, but is helpful to getting an understanding of the average student life on campus."
"It is difficult to gauge how much time I spent on any one activity during a ""typical week"", as my timetable has changed drastically since last semester. The umbrella term ""socialise"" is so vague as to render question 4 meaningless. Ditto for ""religi
It is good.
As with any questionnaire some answers can be too specific not leaving enough room for explanation.
Very comprehensive. Will lead to interesting and relevant data for analysis.
Some quetions don't allow enough freedom for an honest answer.
ok
I think it is a good idea to improve services based on student opinions.
Interresting questions
i do not see how this will help improve stellenbosch conditions since its not specific enough
"Well thought through, questions 152, 156 and 158 might need a block for explanation. In my opinion it is not possible to give a clear cut answer on these questions. I did not even know about the Careers Office until it was mentioned in this questionnaire
Should be anonymous
Long
"It allows you to evaluate yourself and the institution ,concerning things that we dont usually think about,Thank you for that opportunity"
Covers all important aspects in one's university career. Is a bit long winded and repetitive.
Its effective in drawing relevant information from students
"Great range of questions, they relate to and cover various important aspects of varsity life."
Justified
Well worded.
Quite interesting
interesting
Interesting questions. not sure what it will show
Very interesting and rewarding to answer.
Its long
Its very broad!!!
Quite long not very interesting kind of infoormative
what about questions in lanaguage representation: How well has your langauge been adressed in terms of classes and administration?
The questionaire was interesting but at times repetitive.
Some question were very vague but relevant to the years that I have spent here at Stellenbosch. I think it is important to know what teh students think of the institution so that it can be improved where necessary.
the questionaire will gain a greater insight into the thinkings of a stellenbosch student. It woul perhaps be beneficial to diferentiate the more senior students from the first ad second years as I think some of the questions will be influenced by the yea
Very thorough.
Very comprehensive questionnaire. Although I don't think that dietician and home economist should fall into the same category.
Thank you for providing it... Makes one think
Very comprehensive
goed saamgestel
"nodig, hoop jul kry die info wat jul soek"
"Bietjie lank,maar nuttig."
Dis ok
"alhoewel die waarde van al die vrae begryp word, is dit lank om in te vul. mis studente sal die moeite doen om dit te voltooi."
Dis vrek lank!!!!!!!!
Dit is hopeloos te lank. Meeste studente wil iets invul wat vinnig is en nie te veel lees werk nie. Daarom vul studente amper glad nie vraelyste in nie.
Dis te lank
Dit is heeltemal te lank!!!
goeie vrae
redelik
Baie onnodige vrae
Hoop dit is hulpvaardig
"Dit is heeltemal te geperk, ek kon nie my mening lig nie. Dit word aangeneem dat almal wat swat hier is on n beter salaris te verdien... Wat as die wereld systeem nie genoes is nie of gebreek? dink jy ooit hoekom is dit dat jy mut werk vir geld: n abstra
Dit raak soms vervelig!
Goeie vraelys wat jou bietjie oor jouself laat dink
Ek dink dit is 'n goeie manier om uit te vind of studente te vrede is met die universiteit en geleenthede wat hulle het.
Goed
"Die skale van belangrikheid (nie - redelik - baie - noodsaaklik) is vreemd, dit voel of daar iets tussen redelik- en nie belangrik moet wees."
"Goeie vrae, laat mens bietjie dink oor als wat tydens die studie jare geleer is, buiten akademie."
"Goed gestruktueerd, dek breedvoerig wat my Stellenbosch ervaring was"
"Dit was nogal lank, maar baie in diepte."
"Dit het my nogal laat dink oor watter ""skills"" ek die afgelope 5 jaar ontwikkel het en herinner aan hoe BAIE ek buite die akademie geleer het. Die US was wonderlik vir my!"
dis bietjie lank
"Interesante vrae...baie relevant, laat jou dink!!"
TE LANK!!!
Lank
"Dit is bietjie lank, maar ek glo van belang."
Dit is interresant om te sien die vraelys word aan finalejaars gstuur.fokus ook op 2de jaars sodat hul bewus is van alle geleenthede.
"Goed deurdink en ""cover"" al die aspekte van menswees."
Nie te lank nie. Goed gestruktereerd. Vrae is wel bietjie vaag en laat te veel ruimte vir interpretasie.
"Dit is sinvolle vrae maar, die lys is hopeloos te lank. Die vrae kan ook baie verkort word deur herhaalde gedeeltes uit te haal."
Sommige vrae baie persoonlik.
Die vraelys was baie goed saamgestel en het my die geleentheid gebied om my denkwyse rondom die universiteit asook leefwyse op stellenbosch te hersien. Voorheen het ek nooit nagedink watter impak die universiteit op my as persoon gehad het nie.Deur die vr
Dit was vir my selfs baie insiggewend oor waar ek my in my posisie as finalejaarstudent tans bevind.
Dit is baie goed geformuleer en is maklik om te antwoord
dis baie lank!
meer vra oor rassime
"By vrae oor satisfaksie van onderskeie aspekte van my klasse is daar geen vrae oor taal aangeraak nie. Dink u nie dis belangrik om te weet hoe die studente oor die saak voel, en nie net top akademici nie? Dit is al kritiek wat ek kan lewer."
"Betekenisvol, toepaslik."
Goed uiteengesit en vat dam nie te lank nie
dis voledig
"Dit is 'n baie goeie vraelys wat baie aspekte dek, die persoon wat dit opgestel het moes dalk net 'n oomblik gevat het om dit deur te lees vir taal- en spelfoute."
"Van die vragies is bietjie herhaled, maar ek dink oor die algemeen van die vraelys is die vrae wat gevra is baie nodig ten opsigte van verbetering van 'n wˆreld Universiteit."
Geen
vat lank
"Interessant, dit sluit byna als in."
goed
"die moontlike antwoorde is nie altyd akkuuraat nie. daar is byvoorbeeld party vrae waarop ek sou wou antwoord: ""nie van toepassing"""
Dit is baie sinvol en ek glo en hoop dat die navorsing sal goed gebruik kan word
"Sommige vrae en antwoorde-opsies is nie goed gepaar nie. Sommige vrae is vaag,bv ""in vergelyking met die gemiddelde persoon in jou oudersgroep"" - ek mag dalk gemiddeld in my klas-groep wees, maar VER bogemiddeld landswyd. Ek dink enige rasse-/seksistie
Geen. Ek wil net 'n iPod he
Dit het baie vir my beteken omday dit my laat nadink het oor die afgelope jare op Stellenbosch en als wat ek geleer en ervaar het. Dit het my bewus gemaak van die persoonlike ontwikkelling wat ek ondergaan het.
Sterkte! Ek hoop julle kry goeie resultate.
"Waar ek my oor 5 jaar sien, laat mens nogal dink wat die universiteit vir jou gebied het om jou te help om 'n werk te kry. My fakulteit het byvoorbeeld vir ons niks geleer van die industrie waarbinne ons eendag sal werk nie."