Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Het jy tydens jou studiejare op Stellenbosch gedurende die akademiese jaar 'n deeltydse werk by 'n werkgewer anders as die Universiteit gehad?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja
  2. Nee

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
18
37.50
30
62.50
48
76.19
Manlik
5
33.33
10
66.67
15
23.81
Alle deelnemers
23
36.51
40
63.49
63
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.