Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om suksesvol te word in jou eie sake-onderneming.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Noodsaaklik
  2. Baie belangrik
  3. Redelik belangrik
  4. Nie belangrik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
13
27.08
18
37.50
8
16.67
9
18.75
48
76.19
Manlik
3
20.00
7
46.67
5
33.33
0
0.00
15
23.81
Alle deelnemers
16
25.40
25
39.68
13
20.63
9
14.29
63
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.