Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou met raad ten opsigte van jou toekomstige loopbaan bedien?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 15 | 14.02 | 48 | 44.86 | 44 | 41.12 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 9 | 11.84 | 38 | 50.00 | 29 | 38.16 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 6 | 40.00 | 6 | 40.00 | 3 | 20.00 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 10 | 34.48 | 15 | 51.72 | 4 | 13.79 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 4 | 36.36 | 7 | 63.64 | 11 |
2.17 |
Teologie | 3 | 33.33 | 3 | 33.33 | 3 | 33.33 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 25 | 16.45 | 85 | 55.92 | 42 | 27.63 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 17 | 33.33 | 27 | 52.94 | 7 | 13.73 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 11 | 26.83 | 20 | 48.78 | 10 | 24.39 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 97 | 19.17 | 254 | 50.20 | 155 | 30.63 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.