Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente aan jou intellektuele uitdagings gebied en jou intellektueel gestimuleer?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 46 | 42.99 | 51 | 47.66 | 10 | 9.35 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 35 | 46.05 | 37 | 48.68 | 4 | 5.26 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 6 | 40.00 | 8 | 53.33 | 1 | 6.67 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 16 | 55.17 | 12 | 41.38 | 1 | 3.45 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 5 | 45.45 | 3 | 27.27 | 3 | 27.27 | 11 |
2.17 |
Teologie | 7 | 77.78 | 2 | 22.22 | 0 | 0.00 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 66 | 43.42 | 76 | 50.00 | 10 | 6.58 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 33 | 64.71 | 17 | 33.33 | 1 | 1.96 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 19 | 46.34 | 20 | 48.78 | 2 | 4.88 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 240 | 47.43 | 232 | 45.85 | 34 | 6.72 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.