Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou gehelp om jou studiegewoontes te verbeter?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 9 | 8.41 | 48 | 44.86 | 50 | 46.73 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 6 | 7.89 | 33 | 43.42 | 37 | 48.68 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 1 | 6.67 | 7 | 46.67 | 7 | 46.67 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 17.24 | 11 | 37.93 | 13 | 44.83 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 2 | 18.18 | 9 | 81.82 | 11 |
2.17 |
Teologie | 3 | 33.33 | 1 | 11.11 | 5 | 55.56 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 17 | 11.18 | 77 | 50.66 | 58 | 38.16 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 4 | 7.84 | 19 | 37.25 | 28 | 54.90 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 5 | 12.20 | 17 | 41.46 | 19 | 46.34 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 51 | 10.08 | 223 | 44.07 | 232 | 45.85 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.