Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou aangemoedig om te volhard met jou studies?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 29 | 27.10 | 53 | 49.53 | 25 | 23.36 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 19 | 25.00 | 33 | 43.42 | 24 | 31.58 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 5 | 33.33 | 6 | 40.00 | 4 | 26.67 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 12 | 41.38 | 11 | 37.93 | 6 | 20.69 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 3 | 27.27 | 4 | 36.36 | 4 | 36.36 | 11 |
2.17 |
Teologie | 7 | 77.78 | 2 | 22.22 | 0 | 0.00 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 43 | 28.29 | 80 | 52.63 | 29 | 19.08 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 18 | 35.29 | 21 | 41.18 | 12 | 23.53 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 12 | 29.27 | 17 | 41.46 | 12 | 29.27 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 150 | 29.64 | 236 | 46.64 | 120 | 23.72 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.