Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe suksesvol was jy sedert die begin van jou studies aan hierdie Universiteit om naby vriendskappe met ander studente te sluit?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Baie suksesvol
- Redelik suksesvol
- Onsuksesvol
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 69 | 64.49 | 30 | 28.04 | 8 | 7.48 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 47 | 61.84 | 26 | 34.21 | 3 | 3.95 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 12 | 80.00 | 3 | 20.00 | 0 | 0.00 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 16 | 55.17 | 12 | 41.38 | 1 | 3.45 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 10 | 90.91 | 1 | 9.09 | 0 | 0.00 | 11 |
2.17 |
Teologie | 6 | 66.67 | 3 | 33.33 | 0 | 0.00 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 99 | 65.13 | 51 | 33.55 | 2 | 1.32 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 37 | 72.55 | 13 | 25.49 | 1 | 1.96 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 28 | 68.29 | 13 | 31.71 | 0 | 0.00 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 334 | 66.01 | 157 | 31.03 | 15 | 2.96 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.