Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende jou studiejare aan studenteverkiesings deelgeneem?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 33 | 30.84 | 39 | 36.45 | 35 | 32.71 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 18 | 23.68 | 25 | 32.89 | 33 | 43.42 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 1 | 6.67 | 10 | 66.67 | 4 | 26.67 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 24.14 | 10 | 34.48 | 12 | 41.38 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 2 | 18.18 | 6 | 54.55 | 3 | 27.27 | 11 |
2.17 |
Teologie | 4 | 44.44 | 1 | 11.11 | 4 | 44.44 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 40 | 26.32 | 59 | 38.82 | 53 | 34.87 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 10 | 19.61 | 23 | 45.10 | 18 | 35.29 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 15 | 36.59 | 15 | 36.59 | 11 | 26.83 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 134 | 26.48 | 195 | 38.54 | 177 | 34.98 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.