Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar in groepsverband studeer?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 20 | 18.69 | 42 | 39.25 | 45 | 42.06 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 14 | 18.42 | 32 | 42.11 | 30 | 39.47 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 3 | 20.00 | 7 | 46.67 | 5 | 33.33 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 24.14 | 12 | 41.38 | 10 | 34.48 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 3 | 27.27 | 6 | 54.55 | 2 | 18.18 | 11 |
2.17 |
Teologie | 5 | 55.56 | 3 | 33.33 | 1 | 11.11 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 20 | 13.16 | 66 | 43.42 | 66 | 43.42 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 13 | 25.49 | 18 | 35.29 | 20 | 39.22 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 6 | 14.63 | 18 | 43.90 | 17 | 41.46 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 95 | 18.77 | 213 | 42.09 | 198 | 39.13 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.