Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar buite klasverband die inhoud van jou modules met ander studente bespreek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 64 | 59.81 | 42 | 39.25 | 1 | 0.93 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 43 | 56.58 | 31 | 40.79 | 2 | 2.63 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 8 | 53.33 | 6 | 40.00 | 1 | 6.67 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 17 | 58.62 | 12 | 41.38 | 0 | 0.00 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 6 | 54.55 | 4 | 36.36 | 1 | 9.09 | 11 |
2.17 |
Teologie | 6 | 66.67 | 3 | 33.33 | 0 | 0.00 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 75 | 49.34 | 73 | 48.03 | 4 | 2.63 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 28 | 54.90 | 21 | 41.18 | 2 | 3.92 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 31 | 75.61 | 8 | 19.51 | 2 | 4.88 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 286 | 56.52 | 207 | 40.91 | 13 | 2.57 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.