Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar sigarette gerook en/of ander tabakprodukte gebruik?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 22 | 20.56 | 24 | 22.43 | 61 | 57.01 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 14 | 18.42 | 13 | 17.11 | 49 | 64.47 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 2 | 13.33 | 2 | 13.33 | 11 | 73.33 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 17.24 | 5 | 17.24 | 19 | 65.52 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 4 | 36.36 | 0 | 0.00 | 7 | 63.64 | 11 |
2.17 |
Teologie | 1 | 11.11 | 0 | 0.00 | 8 | 88.89 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 27 | 17.76 | 22 | 14.47 | 103 | 67.76 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 8 | 15.69 | 9 | 17.65 | 34 | 66.67 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 2 | 4.88 | 13 | 31.71 | 26 | 63.41 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 90 | 17.79 | 92 | 18.18 | 324 | 64.03 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.