Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar 'n kunsgallery en/of museum besoek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 11 | 10.28 | 46 | 42.99 | 50 | 46.73 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 5 | 6.58 | 23 | 30.26 | 48 | 63.16 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 6 | 40.00 | 9 | 60.00 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 3.45 | 9 | 31.03 | 19 | 65.52 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 7 | 63.64 | 4 | 36.36 | 11 |
2.17 |
Teologie | 0 | 0.00 | 6 | 66.67 | 3 | 33.33 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 1 | 0.66 | 51 | 33.55 | 100 | 65.79 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 1 | 1.96 | 18 | 35.29 | 32 | 62.75 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 21 | 51.22 | 20 | 48.78 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 19 | 3.75 | 195 | 38.54 | 292 | 57.71 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.