Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar sosiaal met iemand van 'n ander ras of etniese groep verkeer?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 58 | 54.21 | 43 | 40.19 | 6 | 5.61 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 36 | 47.37 | 34 | 44.74 | 6 | 7.89 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 7 | 46.67 | 5 | 33.33 | 3 | 20.00 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 8 | 27.59 | 16 | 55.17 | 5 | 17.24 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 7 | 63.64 | 4 | 36.36 | 0 | 0.00 | 11 |
2.17 |
Teologie | 5 | 55.56 | 4 | 44.44 | 0 | 0.00 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 61 | 40.13 | 70 | 46.05 | 21 | 13.82 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 15 | 29.41 | 27 | 52.94 | 9 | 17.65 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 21 | 51.22 | 19 | 46.34 | 1 | 2.44 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 226 | 44.66 | 226 | 44.66 | 54 | 10.67 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.