Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende jou studiejare persoonlike voorligting en/of berading ontvang?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 7 | 6.54 | 40 | 37.38 | 60 | 56.07 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 4 | 5.26 | 21 | 27.63 | 51 | 67.11 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 1 | 6.67 | 4 | 26.67 | 10 | 66.67 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 5 | 17.24 | 24 | 82.76 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 2 | 18.18 | 9 | 81.82 | 11 |
2.17 |
Teologie | 1 | 11.11 | 1 | 11.11 | 7 | 77.78 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 6 | 3.95 | 34 | 22.37 | 112 | 73.68 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 1 | 1.96 | 10 | 19.61 | 40 | 78.43 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 2 | 4.88 | 12 | 29.27 | 27 | 65.85 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 23 | 4.55 | 129 | 25.49 | 354 | 69.96 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.