Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar terneergedruk (depressief) gevoel?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 22 | 20.56 | 67 | 62.62 | 18 | 16.82 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 14 | 18.42 | 42 | 55.26 | 20 | 26.32 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 4 | 26.67 | 8 | 53.33 | 3 | 20.00 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 17.24 | 16 | 55.17 | 8 | 27.59 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 2 | 18.18 | 9 | 81.82 | 0 | 0.00 | 11 |
2.17 |
Teologie | 1 | 11.11 | 5 | 55.56 | 3 | 33.33 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 29 | 19.08 | 76 | 50.00 | 47 | 30.92 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 9 | 17.65 | 20 | 39.22 | 22 | 43.14 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 17 | 41.46 | 21 | 51.22 | 3 | 7.32 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 105 | 20.75 | 269 | 53.16 | 132 | 26.09 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.