Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy op enige tydstip jou studies aan die Universiteit van Stellenbosch vir langer as 'n semester onderbreek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 3 | 2.80 | 104 | 97.20 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 5 | 6.58 | 71 | 93.42 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 15 | 100.00 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 3.45 | 28 | 96.55 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 11 | 100.00 | 11 |
2.17 |
Teologie | 0 | 0.00 | 9 | 100.00 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 5 | 3.29 | 147 | 96.71 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 3 | 5.88 | 48 | 94.12 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 4 | 9.76 | 37 | 90.24 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 22 | 4.35 | 484 | 95.65 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.