Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Het jy tydens jou studiejare deelgeneem aan akademiese ontwikkelingsprogramme of van enige ander formele addisionele akademiese hulp gebruik gemaak?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja
  2. Nee

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
141
35.43
257
64.57
398
78.66
Bruin
39
48.15
42
51.85
81
16.01
Swart
16
80.00
4
20.00
20
3.95
Indier
5
71.43
2
28.57
7
1.38
Alle deelnemers
201
39.72
305
60.28
506
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 35.427135678, Opsie 1 Bruin   : 48.148148148, Opsie 1 Swart   : 80, Opsie 1 Indier  : 71.428571428, Opsie 1 Alle deelnemers: 39.723320158, Opsie 1 Wit     : 64.572864321, Opsie 2 Bruin   : 51.851851852, Opsie 2 Swart   : 20, Opsie 2 Indier  : 28.571428571, Opsie 2 Alle deelnemers: 60.276679842, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.