Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare gedien in enige leierskapstrukture van die studentegemeenskap (byvoorbeeld die SR, huiskomitee)?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 31 | 28.97 | 76 | 71.03 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 22 | 28.95 | 54 | 71.05 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 5 | 33.33 | 10 | 66.67 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 24.14 | 22 | 75.86 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 3 | 27.27 | 8 | 72.73 | 11 |
2.17 |
Teologie | 3 | 33.33 | 6 | 66.67 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 52 | 34.21 | 100 | 65.79 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 12 | 23.53 | 39 | 76.47 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 9 | 21.95 | 32 | 78.05 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 145 | 28.66 | 361 | 71.34 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.