Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare op Stellenbosch gedurende die akademiese jaar 'n deeltydse werk by 'n werkgewer anders as die Universiteit gehad?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 66 | 61.68 | 41 | 38.32 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 33 | 43.42 | 43 | 56.58 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 7 | 46.67 | 8 | 53.33 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 11 | 37.93 | 18 | 62.07 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 6 | 54.55 | 5 | 45.45 | 11 |
2.17 |
Teologie | 5 | 55.56 | 4 | 44.44 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 72 | 47.37 | 80 | 52.63 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 26 | 50.98 | 25 | 49.02 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 17 | 41.46 | 24 | 58.54 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 249 | 49.21 | 257 | 50.79 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.