Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Wat beplan jy om 5 jaar van nou af te doen?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Verder te studeer
- Te werk
- Gemeenskapsdiens of vrywillige werk (nie vir inkomste nie) te doen
- Te reis en/of te toer
- Tuis by my gesin/familie te wees en/of met 'n gesin te begin
- Ek het geen planne nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
Opsie 6: Getal |
Opsie 6: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 23 | 7.93 | 207 | 71.38 | 10 | 3.45 | 17 | 5.86 | 26 | 8.97 | 7 | 2.41 | 290 |
57.31 |
Manlik | 17 | 7.87 | 160 | 74.07 | 7 | 3.24 | 13 | 6.02 | 12 | 5.56 | 7 | 3.24 | 216 |
42.69 |
Alle deelnemers | 40 | 7.91 | 367 | 72.53 | 17 | 3.36 | 30 | 5.93 | 38 | 7.51 | 14 | 2.77 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.