Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om aktief betrokke te raak in gemeenskapsontwikkelingsprogramme.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Nie belangrik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 31 | 28.97 | 36 | 33.64 | 34 | 31.78 | 6 | 5.61 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 4 | 5.26 | 22 | 28.95 | 34 | 44.74 | 16 | 21.05 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 7 | 46.67 | 7 | 46.67 | 1 | 6.67 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 6.90 | 10 | 34.48 | 11 | 37.93 | 6 | 20.69 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 2 | 18.18 | 2 | 18.18 | 5 | 45.45 | 2 | 18.18 | 11 |
2.17 |
Teologie | 6 | 66.67 | 2 | 22.22 | 1 | 11.11 | 0 | 0.00 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 17 | 11.18 | 31 | 20.39 | 73 | 48.03 | 31 | 20.39 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 3 | 5.88 | 9 | 17.65 | 24 | 47.06 | 15 | 29.41 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 7 | 17.07 | 15 | 36.59 | 15 | 36.59 | 4 | 9.76 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 73 | 14.43 | 138 | 27.27 | 211 | 41.70 | 84 | 16.60 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.