Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
In hoe 'n mate stem jy saam of verskil jy van die volgende stelling? Rassediskriminasie is nie meer 'n groot probleem in Suid-Afrika nie.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Stem heeltemal saam
- Stem in 'n mate saam
- Verskil redelik
- Verskil baie sterk
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 1 | 0.34 | 50 | 17.24 | 101 | 34.83 | 138 | 47.59 | 290 |
57.31 |
Manlik | 8 | 3.70 | 40 | 18.52 | 94 | 43.52 | 74 | 34.26 | 216 |
42.69 |
Alle deelnemers | 9 | 1.78 | 90 | 17.79 | 195 | 38.54 | 212 | 41.90 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.