Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

In hoe 'n mate stem jy saam of verskil jy van die volgende stelling? As twee persone regtig baie van mekaar hou, dan is dit in orde vir hulle om seksueel intiem te verkeer, selfs al ken hulle mekaar net vir 'n kort rukkie.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Stem heeltemal saam
  2. Stem in 'n mate saam
  3. Verskil redelik
  4. Verskil baie sterk

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
15
5.17
32
11.03
71
24.48
172
59.31
290
57.31
Manlik
31
14.35
40
18.52
56
25.93
89
41.20
216
42.69
Alle deelnemers
46
9.09
72
14.23
127
25.10
261
51.58
506
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.