Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
In hoe 'n mate stem jy saam of verskil jy van die volgende stelling? Die doodstraf behoort afgeskaf te word.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Stem heeltemal saam
- Stem in 'n mate saam
- Verskil redelik
- Verskil baie sterk
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 24 | 22.43 | 24 | 22.43 | 31 | 28.97 | 28 | 26.17 | 107 |
21.15 |
Natuurwet | 13 | 17.11 | 20 | 26.32 | 25 | 32.89 | 18 | 23.68 | 76 |
15.02 |
Opvoedkunde | 3 | 20.00 | 3 | 20.00 | 2 | 13.33 | 7 | 46.67 | 15 |
2.96 |
Landbou -en Bosbouwet | 10 | 34.48 | 4 | 13.79 | 8 | 27.59 | 7 | 24.14 | 29 |
5.73 |
Regsgeleerdheid | 4 | 36.36 | 1 | 9.09 | 4 | 36.36 | 2 | 18.18 | 11 |
2.17 |
Teologie | 4 | 44.44 | 1 | 11.11 | 2 | 22.22 | 2 | 22.22 | 9 |
1.78 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 33 | 21.71 | 28 | 18.42 | 43 | 28.29 | 48 | 31.58 | 152 |
30.04 |
Ingenieurswese | 6 | 11.76 | 8 | 15.69 | 14 | 27.45 | 23 | 45.10 | 51 |
10.08 |
Gesondheidswet | 2 | 4.88 | 14 | 34.15 | 10 | 24.39 | 15 | 36.59 | 41 |
8.10 |
Alle deelnemers | 102 | 20.16 | 107 | 21.15 | 142 | 28.06 | 155 | 30.63 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.