Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Hoe sal jy nou jou vermoë beskryf om te kommunikeer in 'n taal en/of tale anders as jou moeder- en tweede taal in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Baie beter
- Beter
- Geen verandering nie
- Swakker
- Baie swakker
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 48 | 16.55 | 85 | 29.31 | 139 | 47.93 | 12 | 4.14 | 6 | 2.07 | 290 |
57.31 |
Manlik | 26 | 12.04 | 71 | 32.87 | 109 | 50.46 | 8 | 3.70 | 2 | 0.93 | 216 |
42.69 |
Alle deelnemers | 74 | 14.62 | 156 | 30.83 | 248 | 49.01 | 20 | 3.95 | 8 | 1.58 | 506 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.