Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou vermoë om in jou tweede taal te kommunikeer beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
146
36.68
132
33.17
95
23.87
21
5.28
4
1.01
398
78.66
Bruin
37
45.68
30
37.04
13
16.05
1
1.23
0
0.00
81
16.01
Swart
5
25.00
6
30.00
5
25.00
3
15.00
1
5.00
20
3.95
Indier
5
71.43
1
14.29
1
14.29
0
0.00
0
0.00
7
1.38
Alle deelnemers
193
38.14
169
33.40
114
22.53
25
4.94
5
0.99
506
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.