Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou probleemoplossingsvaardighede beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
101
34.83
162
55.86
24
8.28
2
0.69
1
0.34
290
57.31
Manlik
102
47.22
98
45.37
12
5.56
2
0.93
2
0.93
216
42.69
Alle deelnemers
203
40.12
260
51.38
36
7.11
4
0.79
3
0.59
506
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.