Indrukke van 2007 Studente van die OMEGA Gradueringsvraelys - In Hul Eie Woorde

Te lank...

Daar is 'n paar onnodige vrae bv. het jy 'n kamermaat van 'n ander ras gehad?

Geen mening

"Ek dink die vraelys is goed uitgel?. Ek hou van die feit dat ons al die antwoorde slegs hoef te ""click"" en nie uit te tik nie."

Bietjie baie vrae

"Dis 'n bietjie lank, te veel lees werk :("

Baie goeie vraelys wat alle aspekte dek... laat 'n mens werklik besef hoe ver jy al gekom het!

Goed;Sorgvuldig

"voel soms onseker waarna toe die vraelys my lei, hoekom daar gevra word wat gevra word, en hoekom ander moontlike vrae uiteglos word..."

dit was goed

Baie van die vrae is subjektief. Die antwoorde kan binne `n kort tydperk verander.

Te lank.

baie deeglik!

lank!!!

Dit was baie lank.

Die vraelys behandel meeste vrae wat op kampus gevra word. Antwoorde van die vrae nie altyd moontlik om een spesifieke een te kies nie.

Goeie en deeglike navorsing. Bundig.

"Interessante vrae, maar solank as wat ons sulke vrae oor rasse diskriminasie gaan h? gaan dit by ons bly, heg daad by woord. Nie net praat en debateer daaroor nie, doof veraltyd daai vlam uit en sodoende sal dit weggaan. Die US moet ook dalk net meer inl

"dit is te lank, en sekere vrae soos die aborsie een het in sekere omstandighede ander antwoorde, bv. normaal weg sou ek stem dat aborsie onwettig moet wees maar indien die vrou verkrag is sou ek se abborsie moet toegelaat word. "

Baie vrae wat 'n mens se persoonlike opinie ondervraag

Sal graag resultate van vraelys wil sien indien moontlik.

Glo dit is belangrike inligting. Die impak van die inligting glo ek sal nie vir die studente tot nut wees nie.

Deeglik

Snaakse vrae???

"Van die vrae benodig die opsie ""NVT"""

baie detail. goed uit eengele. very thorough.

Daar is baie onnodige vrae en dis te laaaaaank!!!!!

"Die vraelys is baie goed gestruktureerd en vra ""valid"" vrae. Ek voel egter daar kon meer geleentheid gewees het om meer as een opsie te kies, of om verder uit te brei oor waarom 'n mens 'n spesifieke opsie gekies het, aangesien ek gevoel het daar was v

TE LANK!!!

"Dis bietjie lank, maar deeglik. Is tevrede met kwaliteit van die vraelys"

se my net hoekom dit belangrik is..

Interesant Redelik lank

Goed. Dek redelik wyd.

Ek dink as die vrae lys bietjie korter gemaak word dan sal daar meer mense wees wat die vraelys invul!

Die vraelys is gebruikersvriendelik en maklik om te verstaan en te voltooi. Dis volledig uiteengesit en dek alle aspekte van student-wees.

Voel dit moes ten volle voor die eksamen afgehandel gewees het.

Dit is baie vrae wat beantwoord moes word. Hulle kon dit minder gemaak het.

"Direkte vrae, soms konfronterend, maar goed, want dit dpreek kwessies aan waaroor mense nooit dink nie of dalk te bang is om oor te dink."

"Baie lank, te lank. Het baie geduld, maar het baie moeg geraak vir die duisend vrae."

Goed

Dek basies alles

Nogal lank.

"Dit is toepaslik vir studente van hierdie universiteit, daar is net 'n paar spelfoute..."

"Nie genoeg opsies, veral oor dinge soos aborsie en homoseksualiteit."

introspeksie

Dis taamlik lank en omslagtig.

Baie lank

"Lank, baie baie lank, maar goed."

Dit spreek baie persoonlike vrae aan

Goed opgestel. Bevraagteken wel die relavansie van van die vrae...

Interessant

Doodstraf is alreeds afgeskaf

"Ek is meer bekommerd oor die akademiese hulp tydens klasse, as die alhele kampus aktiwiteite."

"baie goed uiteengesit. Eenvoudig om te voltooi (min moeite). Goeie verskeidenheid van vrae. Kan miskien al die vrae wat op dieselfde aspek fokus bymekaar sit bv. Afdeling 1: Godsdiens en persoonlike filosofie, en dan volg die vrae wat hiermee te do

Die vraelys is te lank. Verstaan ook nie die relevansie van sekere vrae nie

"Lank, maar sinvol"

super lank

"Baie breed, dek alle aspekte! Baie goed! Spelfout in vraag 183."

"'n Goeie vraelys, maar daar word n?rens oor studie oortuiging gepraat nie. Ek bedoel nie loopbaan oortuiging nie, maar juis hoekom 'n persoon studeer wat hy studeer. Soos bv. ek studeer net om 'n goeie akademiese agtergrond te h? alhoewel my toekomstige

te lank

seker relatief

Baie van die vrae word net op ander maniere gevra - maar dit help pm 'n algehele begrip van sake te kry.

Vrae word baie herhaal.

Dit is n goeie vraelys wat 95% van die aspekte van US raak. n Vraelys is net voordelig as dit in ag geneem word.

Dis baie lank! Maar die vrae is duidelik en toepaslik.

"Die vrae is redelik reguit en kan gebruik word vir navorsing, dit is redelik relevant op die verbetering van studente."

Goed saamgesteld. Dek n wye reeks van onderwerpe.

"Dit is goed, maar party vrae se keuses kon miskien beter gespesifiseer geword het. Veral die vrae waar jy moes aandui beter, baie beter of geen verandering."

"Ek dink dit is sinvol. Sal graag net by skere vrae n mer neutrale antwoord verkies soos bv vrae 145-158, soms is ek nie vr iets nie maar ook nie teen iets nie dus ek het geen mening nie. Sou graag so n meer neutrale keuse wou gehad het by bv vraag 158."

Redelik goed

"Dit laat jou dink oor wat jy in jou studiehare aangevang het - in 'n mate, rekenskap. Goeie introspeksie, laat jouook dink oor die toekoms en beplanning."

Dit is nie spesifiek genoeg nie. Veralgemenings. vraag oor doodstraf: iets moet ingestel wees om afgeskaf te word. Opsies van antwoorde te ver van mekaar af.

Dit was nie te sleg nie.

Dit is baie breedvoerig.

dit is goed om te weet die universiteit slaan ag op my persoonlike mening.

Doeltreffend

Die vraelys is volledig en doeltreffend. Puik saamgestel om alle aspekte van student-wees te dek

"Ek is nuuskierig oor waarvoor dit alles gaan gebruik word, want ek sien daar is 'n ongelooflike verskeidenheid vrae gevra. Net by 'n paar vrae (soos die wat net 3 opsies het) sou ek 'n weier keuse wou gehad het. Daar is partykeer meer grys areas. "

dis te lank

Dis te lank

Dit was nie onaangenaam nie.

Goed

Dis goed indien die inligting konstruktief gebruik kan word.

Dit is goed van pas om die US te verbeter

Vraelys te lank en tydrowend

goed

Van nut en taamlik deeglik

"bietjie lank, die vrae moet asb tog meer spesifiek wees."

"Dis nogal lank, en sommige vrae kon ek nie antwoord nie, maar moes of redelik verskil/saamstem, al het ek nie 'n opinie daaroor gehad nie"

Dit is baie volledig en diverse vraelys.

Uitstekend

dis goed opgestel. dek alle aspekte

Ek dink dit is 'n baie goed gestruktueerde vraelys met vrae wat beslis betrekking het op elke finalejaarstudent.

Ek dink dit is goed saamgestel en raak alle kante

vrek lank

Dit is 'n goeie opname om te maak wat waardevolle bydraes kan lewer in die opgradering van sekere gebiede vir die Universiteit. Dit is heelwat vinniger om te voltooi as verlede jaar sin!

maklik om te beantwoord en te verstaan

Goed vir die admin.

"Meer vrae spesifiek oor webct, waarmee baie van ons ongelukkig is"

"Baie relevant, maar bietjie lank..."

Dus bietjie en ek vind dat die vrae by tye baie leidend voorkom.

"goed,bied n verskeidenheid vrae en moontlike opsies om te antwoord"

Omvattend

Ek dink die vraelys is goed gestruktureerd en volledig.

geen

Dit is relevant in die opsig dat dit basies die huidige toestande op kampus opsom

duidelike vrae en maklik om in te vul!

Deeglik

"Taamlike paar vrae, maar billik en die vrae is direk, op 'n goeie manier"

te lank

Baie gediversifiseerd

van toepassing

Paar vrae wat ek nie die relevansie van sien nie en ook nie verstaan hoekom dit nodig is om te vrae of antwoorde op te verkry nie. Sou verkies het om sekere vrae annoniem te beantwoord.

"Dit is bietjie lank, maar seker met 'n doel"

Baie Effektief

Soms is die keuse opsie effe vaag.

Sommige vrae is n biedjie lank en ek moes dit twee keer lees voordat ek dit kon antwoord. dis uitputtend vir die oe.

An english version would have been greatly appreciated

"Deeglik en insiggewend. Die dele oor homoseksualiteit, rasseverhoudings en aktuele kennis/opinie kon meer uitgebreid gewees het."

"Dis 'n baie goed beskrywende vraelys, en dek 'n weie spektrum van aspekte."

Dit is positief.

"Dis lank. Daar is nie genoeg opsies nie, daar kan 'n langer skaal as dikwels soms en nooit gebruik word, of 'n kommentaar blokkie na elke antwoord"

goed

Bietjie lank. Baie vrae is te diplomaties

Sinvol

"Daar is baie sterk kwessies wat aangespreek word, soos die doodstraf,diskriminasie ens. Ek wonder hoe dit die universiteit kan help? "

Baie relevant

Ek weet nie regtig wat die nut daarvan is vir die Universiteit nie.

"Baie omvattende vrae, dit raak baie kwessies oor 'n persoon se ingesteldheid."

te lank

"Dit is baie relevante vrae, en dinge wat op ons as studente 'n impak het."

-

Goed

Sommige vrae skyn onvanpas te wees.

"dink nie al die vrae is relevant, en te bietjie persoonlik"

Goed. Kan meer open-ended vrae gebruik sodat studente die universiteit meer in diepte kan analiseer en kritiseer. Sal graag wil he dat jul noem hoe die data aangewend word om die unversiteit te verbeter.

Dis cool.

party vrae te swart en wit. Geen opsie tussen in nie.

baie vra

dis goed dat die US op hoogte gehou word van al die aspekte in die vraelys en daarop kan reageer

dit vat nogal 'n rukkie

ok

Dit raak alle aspekte.

die vraelys is baie algemeen en neem nie in ag spesifieke elemente t.o.v my individuele akademiese omstandighede nie.

"Ek dink dit is goed, maar dit los nie ruimte vir voorstelle oor hoe om die gehalte van onderrig aan die US te verbeter nie. Daar is ook leemtes in die vraelys, aangesien daar geen vrae was oor byvoorbeeld die billikheid en redelikheid van eksaminering, t

Dit dek 'n wye spektrum van vrae en kan 'n goeie oorsig gee van studente se meinigs in die algemeen.

"Dis baie moeilik om te raai hoeveel tyd jy in 'n ""gemiddelde week"" aan iets bestee. As student is my lewe nie gebalanseerd en gekompartementaliseerd sodat ek enige week ""gemiddeld"" kan doen nie. Ek dink dus die resultate van daardie afdeling vrae gaa

Dis iets goed. Toon weereens die belangstelling van die US af. Baie holisties. Dankie vir die geleentheid.

"Aborsie is reeds wettig, die doodstraf is reeds afgeskaf."

"sommige vrae is noodsaaklik maar ander soos rasse kwessies is onvan pas, "

Dit is lank.

"Interessant! Ek sal graag wil weet wat studente antwoord op die meningspeilingvrae oor rasse-kwessies (en ander kwessies soos aborsie en homoseksualiteit) - ek dink nie Stellenbosch doen altyd genoeg om mense se koppe 'n bietjie te rek nie, en baie stude

Dit is hopeloos te lank.

Die vraelys is deels vantoepassing op my as student. Ek voel dat daar meer insig verkry sal word oor 'n spesifieke student se gevoel van stelsels as daar die keuse gegee word om hul antwoord te bespreek indien hulle wil.

Hopeloos te veel vrae!! Verloor belangstelling en kies enige keuse net om die vraelys klaar te kry! Dink die resultate van die vraelys gaan baie onakuraat wees en kan vir niks gebruik word nie!!

"Is redelik verstaanbaar en dek alle moontlike aspekte rondom vrae wat my tevredenheid 'toets'. Stellenbosch Universiteit is die beste keuse wat ek kon neem om verder te studeer, maar ek het my eerste twee jaar aan die LLB kursus gewei, maar ek is heeltem

Ek dink dis oor die algemeen sinvol.

Lank

"Daar kon meer spesifiek verwys word na verskillende aksies op die Tygerberg kampus en hoe ons ons werk in die hospitaal ervaar het, en die Universiteit se personeel ons daarmee gehelp het. Maar ek dink daar sal op 'n latere stadium so 'n vraelys voltooi

goed

goed

dit is n baie interessabte vraelys maar ek dink hierdie vraelys moet elke einde van die jaar gevra word as aan die eindie van die finale jaar

"Goeie vraagsteling ten opsigte om prentjie te skets oor holisties onwikkeling van 'n student en houding teenoor die samelewing, US en gemeenskap"

"Dit is baie volledig, maar soms het ek gevoel dit is nodig om my keuses te verduidelik."

"Interessant, hou gewoonlik nie van vraelyste nie, want ongeag wat ek invul, voel dit nie asof daar ooit gehoor gegee word daaraan nie. Ek voel my algehele Stellenbosch ervaring was baie positief op 'n emosionele en sosiale vlak, maar glad nie op 'n akad

Dit is nogal kewl

Neutraal. Raak baie aan aktuele kwesies - iets wat baie belanrik is om oor terugvoer te kry!!

"Baie breedvoerig as dit op die gemiddelde student gemik word, maar dinbk dit is tog 'n meningvolle studie en resultate sal baie interessant wees"

Redelik omvattend en raak verskeie aspekte van studente lewe aan.

Volledig en noukeurig

Vraag 183- Beplan is verkeerd gespel.

Goeie vraelys wat 'n wye veld van dinge op sbos dek.

"baie lank, maar relevang"

"Interessante vrae, laat jou dink oor jouself."

Ek dink dis uiters noodsaaklik - dankie vir julle moeite hiermee. Dis goed om te weet dat die Universiteit omgee en dienste wil verbeter. 'n Voorstel: miskien kan julle volgende jaar spasie maak vir as mense wil se hoekom hulle 'n spesifieke opsie kies. E

Dit laat 'n mens nogal dink oor die afgelope paar jare in Stellenbosch en wat dit vir my beteken het.

"Dit het my nogals laat dink, die universiteit het 'n groter impak op my lewe gehad as wat ek gedink het :)"

"Dikwels, soms, nooit bied te min speling"

Dit is te lank.Van die vrae is baie vaag.

dis interessant

Dit was redelik sinvol en het my bietjie laat terug dink aan toe ek hier as 'n student in gestap het wat ek verwag het en wat ek gekry het.

goed maar te nou gee meer opsies en vra normatiewe sowel as positiewe vrae

Dit is lank

dis goed...biedjie lank

Dit is sinvol en hopelik dra dit by tot 'n beter kampus vir almal

"Baie lank, maar doelgerig."

Die vraelys is heel eenvoudig. Ek het geensins bedenkinge oor die inhoud daarvan nie.

Nie al die vrae is relevant nie en ek dink dit kan meer toepaslik gemaak word vir Tygerberg studente

Baie omvattend

"Meer opsies sal beter wees by die vrae waar verskil, stem saam ens. bantwoord moet word. (Daar kort 'n neutrale opsie.) Ook by ander soortgekyk evrae."

Daar is heelparty plekke op die vraelys wat ek gewens het daar is so `n blokkie om my antwoord dalk te kontekstualiseer! Andersins is dit `n baie goeie vraelys. Sal graag meer wil weet oor die resultate.

"Die vraelys was goed gestruktureerd. Gebruikers vriendelik. Verskillende kleur skakerings kon wel gebruik word, om dit biejtie meer aanloklik te maak."

"Dit is 'n goeie vraelys, het toets alle aspekte van die Universiteit. "

lang vrae. i'm bored

Dit was baie gebruikersvriendelik en ek is bly ek kon van hulp wees.

Redelik

hopeloos te lank!

"Baie goeie vrae. Sou net wou noem dat baie van die persoonlike groei wat in studente (en in my) plaasvind tydens die universiteits loopbaan nie aan die Universiteit verbind word nie, maar wel aan saamgaande dinge soos kerk en leierskap posisies."

Dit is van redelik van toepassing.

Bietjie lank maar die moeite werd.

Dit is bietjie te lank! Meningsvolle vrae altans.

Deeglik en goed uiteengesit

"goeie vraelys, benadering tot sekere vrae interessant"

geen idee

"Dit dek 'n wye spektrum vrae, die moontlike antwoorde is net partykeer effens te beperk."

Ek dink dis goed as dit gebruik kan word om studente te help

its very insightful and makes you think about certain aspects of your life and future

dit is baie veelsydig

in engels ook asseblief

Goeie diverse vrae

Dit was baie lank.

Voel julle my wil uitvang want party vrae is so gestel dat ek teen 'n onderwerp is en dan is ander vrae oor dieselfde onderwerp so gestel dat ek voel ek is weer vir die onderwerp

Te lank

Party vrae is nie spesifiek genoeg nie..

"Goed, net baie vrae."

Dis goed

"Baie lank, maar baie relevante vrae ten opsigte van studente lewe!!!"

uitstekend

"Dit is baie lank, mar laat mens dink oor wat jy op universiteit gedoen het en of jy jou mikpunte bereik het."

Dit is te lank !!!

Ek dink dis goed en die resultate is altyd vir my baie interessant. ek gee nie om om vraelyste in te vul wat vir navorsingsdoeleindes gebruik word nie.

Dit vat 'n bietjie lank - maak dit effens korter en ek dink meer mense sal dit doen. Die vrae kan ook bietjie meer spesifiek wees (bv in koshuisverbad ens)

"Groot verskeidenheid vrae, maar dalk kan daar ruimte onderaan elke vraag gelos word (dalk net 'n lyntjie) waar jy 'n keuse kan verduidelik wat dalk nie so voor-die-hand-liggend is nie."

"Baie relevant vir die studente lewe, dankie hiervoor :)"

"Interessant, nogal gedwing om oor 'n paar aspekte van my lewe en studies te moes dink!"

Sorgvuldig

Sou graag wou weet waarvoor dit is en waarvoor die inligting gebruik gaan word.

Baie deeglik - dek verseker alle aspekte.

was te veel vrae.

Dek baie goed alles Sal graag die uitslae wil sien on te sien hoe studente dink oor die lewe en watter passies hulle het

"Goeie vraelys, dit help met die verbetering van klomp aspekte op kampus en studierigtings. Dit kan verder help met die voorbereiding van studente vir die toekoms"

ek verstaan nie die punt van baie van die vrae nie

Dit is van toepassing op die universiteit

Dit dek redelik alle aspekte wat belangrik is en lyk sinvol.

"Relefant, hoop net dat sekere aspekte aangeraak en moontlik verander kan word"

te lank baie van die vrae is eenvormig

Relevante en interessante vrae.

"Dit is n goeie vraelys, aangesien dit baie aspekte van jou as persoon bevat. Dit is ook n goeie manier om terug te kyk na die afgelope paar jare op stellenbosch."

Bietjie te lank

Dit het vir my gedien as refleksie oor die afgelope 4 jaar wat ek aan die universiteit studeer het. Ek hou van die vrae wat gevra is.

LAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA

"Omvatend. Maar daar is uitbreiding nodig veral tov dosente. 'n Plek waar ons kan kommentaar lewer oor hoe om die studente dosent verhouding te kan verbeter. Ek voel daar is tans besig om al hoe groter gaping te verskyn tussen studente en dosente, dat dit

"Dit is redelik omvattend, daar kon dalk geleentheid gewees het om oor sekere aspekte van mens se kursus kommentaar of voorstelle te lewer"

lank

Goed gedoen.

Dit is goed uit een gesit en sinvol.

Ek soek net daai ipod!

Baie lank!

Ek dink die vraelys goed en om die punt af. Ek sal graag net wil h? dat die vrae meer in detail oor die dosente en vakke in betrokke kursusse moet gaan. Ek voel net dat somige dosente on proffesioneel is en dat hulle opdragte regtig swak is. So ek sal gra

Dit is te lank en vrea is te lank gestel

"Vraelys is baie lank. En daar is soms vrae wag glad nie vtp is op my nie, dan moet ek nogsteeds 'n mening lewer"

bietjie lank

Dit is relevant.

Dit is voledig.

Goed opgestelde vrae wat van toepassing is op ons allerdaagse lewens

Dit blyk om 'n goeie vraeslys te wees en sal graag die resultate wil beskou.

Geen mening

was lekker om te antwoord

"goeie vraelys, ek kan die relevansie sien. "

"Ek sou graag wou terugvoer gee oor spesifieke Universiteits dienste, soos behuising en informasie-tegnologie wat nie studente vriendelik is nie en my baie negatief maak oor die Universiteit."

Tot betrekking op die huidendaagse mens.

"Ek kon redelik goed 'relate' met van die vrae. en ek soek dringend 'n iPod. Hahaha, dankie."

lank

Die vrae is interessant

It is rather tediou.s ang long

very random

"A bit repetitive, otherwise good."

"very good, wide range of questions, very fair."

Too long

heavy questioning...

"Was not difficult to answer, the questions were fair and relevant"

It is very long but its relevant

relevant questions

Relevant questionare. More options should be available in some questions though.

"It was very interesting. Made me think about some issues, like how I see myself"

Very long

"I think it is a very good questionnaire, asking very relevant questions. I would be very interested in getting some feedback!"

Very thorough and interesting questions make it easy to complete

Very thorough

I found it repetitive and not particulary insightful into my experience at universtiy in some instances.

Simple and easy to answer. Maybe have comment boxes to explain answers.

Relevant questions

"very thourough, should maybe include questions regarding how much exposure students had to counselling/careers office ei:did they hear about all the various services offered?how did they find out about the service?"

"It encompasses a broad spectrum of activities, aspirations, etc. Very good."

"it was reasonable, very long, but understandably so."

Very Long!

fair

"Nice way to reflect on the last 4 years of studying, but a bit too long."

I'd like to have more options for open ended questions but i understand the value of quantitative research.

pretty relevant

Satisfied

It made me evaluate myself as a person and think about the aspects that should be a priority in my life

Would be interested to see the results!

Interesting...

Not all the questions were worded in the most accurate fashion

Very relevant

"Interesting yet don't understand the purpose of some of the questions that have been added e.g.the importance of raising a family, amongst others."

too long

its way too long! it needs to be broken up in sections! I would like some questions justified. I need a clear understanding about what the questionnaire is trying to discern.

"QUESTION 29, I have NOT had a roommate (stay in batchelor flat because I was not accepted into a res even though I dont have any money and my parents are extremely poor) and thus CANNOT answer, if I say NO, it can be used to say I am racist and more mixe

"The results should be quite insightful, and were a good representation of all aspects of the US."

"It is a little long, but other wise fine."

too long.should have been multiple.

I find that some of the questions are too limiting in their scope of analysis.

It is fair and sees to all the need of the person. Very well rounded.

It was a good Q/A exercise that made me realise what is important.

It's too long and takes forever to complete.

Really long. Some questions could be omitted as the questionairre seems to have a repetitive nature.

"although some of the questions are a bit personal, I think that it is important to gain an understanding of the viewpoints of students on campus. This is a good idea - but a bit too long!"

The questionaire allows me to reflect on my time and do a summary on the skills learnt. It also alows me reflect and meditate on the future as to get my goals into focus

Well-rounded. Insightful. Not too long.

questions all sound relevant to the objective so i had no problem answering any of them

Only after completing the questionnarie do I realise the number of services that are offered to us as students and I feel that they need to be 'advertised' or the use thereof promoted more!

Interesting

good

Relevant

Interesting. I fail to understand the relevance of the second half of the questions in relation to Stellebosch University though. They were more in line with a sociology survey.

"Too many standard answers, not providing for more indepth analisys"

very long

"To some of the questions there are not necessarily an applicable answer for my situation - especially when asking about a typical week - some of the activities I do not do weekly, rather monthly. So it might be better to be able to specify at some instan

It is clearly last year's questionnaire... Read question 185.

tedious - put more subpages in to lower the level of fatigue

it was long

way way way too long!

I think the questionnaire is a good idea

i think that it managed to cover all points. although the accomodation question should have specified whether private or university residence. it could be seen that we are a racist institution cause we haven't shared with someone of another race if we hav

it was fair

to long and a lot of unnecessary quistions

Way too long

does not accommodate students who are studying off campus like me.Im at the military academy.

Should allow space to comment on some of the questions like provide motivation

"I would like to see the results of this questionnaire, and would like to know the reason for some of the questions"

"Please specify further on what ""religious issues"" means. I don't believe in any religion anymore, but there is no question where I can make that clear. "

It is too long!!

it's a good time to reflect on my 4 years at Stellenbosch.

"very thorough, but a bit long especially for us students who dont have too much time for such things unless you have time between classes to full."

too long

good

very long - repetivitve

Insightful

"Interesting, but did not allow one to include further opinion/reason for ones answers."

It was very general

"I THINK IT ONLY CATER FOR THE STUDENT OF THE MAIN CAMPUS,MILITARY ACADEMY IS IGNORED IN THE QUESTIONAIRE,WHICH I FIND VERY DISTURBING AND UNPROFESSIONAL!!"

"It is brilliant! It helped me reflect on my past three years in Stellenbosch, something i wouldn;t do by myself. I am glad i participated."

It is time consuming - you lose concentration towards the end.

Very long! Dont know the relevence of how the questions were stung together!

Seems to cover a basis that constitute balance so will probably give a good assessment of students and their lives.

Its difficult ot express your true self with yes/no /close ended questions. The answer-options limit your interpretation ability and understanding of me.

more options to other questions could help one to be more accurate when giving their answer

It covers social and academic situations well.

cool

Too long and boring somehow but it is relevant.

"A lot of questions,although that's what's needed i guess.Sometimes unable to answer perfectly accurately."

its great. easy to do and good to think about such things. Its great to evaluate oneself and the progress I've made personally over these years

it somewhat tries to cover all aspects that affect a student in varsity.

Long

Good and well structured

a bit long

The questionnaire was reminded me of aspects of my life that I was neglecting. I am thankful for that.

not bad.

A lot of repetition

"Very clever! I can see its purpose. However, I found it a bit too long."

Its too vague because queations could be answered differently according to the circumstance surrounding the question.

"it is a little too vague at times, some questions need more explanation to have meaningful results"

very interesting array of questions

long

it is quite subjective & definately influneced by what you are studying & your interests

"It is quite long, but easy to undestand."

its a little too long

no opinion

It is very thorough.

Good

long

its too long

A box should be added to the questionnaire about the personal situation of the student. Some questions should also be asked of what the person thinks about Stellenbosch as a whole.

I think it should give some indictation of my life here but my weeks are never the same and it was quiet difficult to answer those questions.

"It is very nice, though many of my experiences and changes I had to life since I live here (3 years now) haven?t got much to do with the University."

is too long but it gives enough question to make a perspnal review of one life after 3 years of studying at stellenbosch university

The questions are very broad and cover most aspects of tertiary education. Feedback would be welcome!

"i think it is vague and some important issues are not included, such as life in res, the fasilities in res such as the food for students who are dependent on catering in res and also washing fasilities in res. even though the university is taking good an

It seems to have good insight and covers aspects regarding all spheres of the university regarding students who are graduating very well.

interesting!

The questionnaire is too long and some people in frustration would just click anything to get done giving incorrect info.

It focusses on some very important issues that people are currently having to live with.

"the options for some of the questions are too vague, however it is logical and easy to follow "

i thought it was very thorough

Should have specific questions on Christianity and most importantly the belief in Evolution. This theory should be taught alongside a creationist view to give the whole perspective and not a biased view.

"A little bit personal, especially in religious aspects. Also, I might have answered certain questions differently in relation to different periods of my life, for example, questions related to raising a family. "

"Do not understand the use, but if used could be useful"