Beplande Loopbane van Studente - Nie gedek deur vraelys

navorsing oor my veld ( Geologie) vir bevordering van mens se verstand van die vorming van die aarde

Onderwyseres

Wynbemarker/brand manager

Finansi?le Beplanner

Dink konsultasie is moontlik meer die rigting wat ek op die ou einde sou wou volg...

Die strategiese bestuur van 'n besigheid en alle prosesse.

"natuur bewaarder, wildplaas bestuur, impak studies, ens"

Veekundige- voedingskundige in beide herkouers en monogastries

Fisioterapeut

Ek sal graag wil skool gee en dan uiteindelik 'n skoolhoof word.

Finansi?le Beplanner. Doen boedel- en aftreebeplanning.

Voedselwetenskaplike by 'n groot voedselmaatskappy.

probleme op te los deur infrastruktuut te skep wat ook mense se lewenskwaliteit verbeter

Meer gefokus op Logistieke betuurder.

Voedselwetenskaplike

Radio aanbieder/joernalis

Ek wil my LLB agtergrond kombineer met my CA kwalifikasie wanneer ek dit kry. (Dus wil nie net 'n ouditeur bly nie)

beleggingsbestuurder (finansi?le analis)

Ek wil 'n Mandarynse tolk word.

Professioinele Ingenieur Direkteur Hoof Uitvoerende Beampte

Menslike hulpbronbestuurder

"Werk oorsee, geld en geleenthede beter, veiliger"

wil forensiese ondersoeke doen

"Biokinetikus - finale fase van rehab, wil met gestremdes werk of elite atlete. eendag my eie praktyk oop maak"

sportwetenskaplike

Forensiese wetenskaplike (in chemiese of biochemiese rigting)

Mariene Geoloog - Geologiese navorsing en kartering van die seebodem.

Vir die volgende twee wil ek my in nagraadse studies bekwaam soos vereis deur my kerk om as predikant opgelei te word.

"Biokinetikus - Reabilitasie van sportbeserings, versterking van beserings en algemene gesondheidsoefeninge (Leefstyl)"

"Regisseur van teaterstukke, verhoogbestuurder tot en met dan. "

grafiese ontwerper/fotograaf/illustreerder

0

Ingenieur - om met behulp van wiskunde en wetenskap probleme op te los en prosesse te optimeer.

Woord bediening en geintergreerde en deelnemende gemeeksapksontwikkeling

navorsing te doen

ek wil n ouditeur by pwc word en boeke oudit

Kinder kinetikus of iets in bemarking

"Ek sal graag eendag in die kreatiew veld besig wees, maw skryf, deel wees van'n tydskrif se redaksiespan, 'n vryskutjoernalis wees of betrokke wees by die SAUK as nuusleser of by RGS as radion-omroeper of so. Eintlik is ek nog nie 100% seker nie. "

"Plantbiotegnologie, werk met medisinale plante"

Anthropologist

Nog onseker oor my presiese rigting!

CA=baie geld

Wil graag 'n voedselwetenskaplike wees met 'n produkontwikkelings pos of 'n pos wat daaglikse lab werk/tegnikus uitsluit.

"Ek sal graag verder in Sielkunde wil studeer. Dis vir my baie belangrik om mense op 'n Sielkundige vlak te help, want ek voel as mense eers geestelik gesond is sal die land 'n baie beter plek wees sonder al die probleme van misdaad, werkloosheid, armmoe

"Navorsing, en dan later maatskaplike werk"

Ek gaan oor Desember 'n kursus in Gesondheids- en lewensafrigting doen. Volgende jaar gaan ek of B.Phil Joern doen of M.Phil Dokumentontwerp en -analise

"Predikant.Persoon wat in 'n gemeente opset werk, en diensbaar is vir die mense, gemeente lede asook qander mense van buite."

wil voorspellings in die mark op gegewens kan maak

Medical rep

Projekbestuurder of Operasionele Navorser

"Eiendomsontwikkelaar, projekbestuurder, bemarker vir eiendomsontwikkeling. asook fashion buying."

Nog nie besluit tussen ekonomoon (18) of 47

kyk nog hoe loop die water

verk in versekering gebied met waarskynlikhede en geld

Wingerdkundige met nematologiese agtergrond.

Arbeidsterapeut

Navorser en/of projekbestuurder en/of leier in 'n Nie-Regeringsorganisasie wat met die maatskaplike of ekonomiese opbou van Afrikagemeenskappe te doen het.

Met 'n LLM in Internasional Publiek Reg vir die VN te werk

voedselwetenskaplike

ing

Fisioterapeut

in die natuurwetenskappe en skeikunde

Meesters doen in spel en lees terapie- spel en lees terapeut wat vir laerskool kinders help tot die beste van hulle vermoe te presteer

Ek wil graag 'n dramaturg\regisseur wees.

logistiek

"my honneurs te doen, meestersgraad en doktersgraad te verwerf in mikrobiologie. Daarna in toepaslike veld te werk en navorsing te doen."

-

"Wel, my hart le by die landbou so wil graag as siviele ingenieur die landbou dien. Sal later met behuisings projekte wil werk."

projek bestuur kennis bestuur

"Beplanning van individue se finansies wat insluit aftree beplanning, beleggings, versekering, ens."

Geoloog

Ek wil graag navorsing oor onderwys en RSA se opvoedkundige sisteme doen terwyl ek vir die DvO werk.

Ek wil help met die fisieke ontwikkeling van kinders.

Geoktrooieerde rekenmeester

biokineticist

menslikehulpbron bestuurder

"Mode ontwerper of klere vir winkels te koop of 'n ""stylist""."

Geoloog: GIS Spesialis

melkstalbestuurder by melkery

"landbou ekonoom. Help nie-blankes om te boer sonder dat hul intreede in die landbou, bestaande boere negatief beinvloed."

"Genetiese voorligter - berader vir mense wat toetsing ondergaan vir genetiese siektes, voor-geboortelike berading indien aborsie bv oorweeg word, ens"

Voedselwetenskaplike

werk vir 5 tot 6 jaar en dan miskien weer iets studeer of so.hang af van waar die lewe my tot dan gevat het.

siviele ingenieur

Finansiele Beplanner

voedselwetenskaplike

Tolk - Frans/duits/spaans/russies/hollands na engels en vice versa

Geoktieerde Bestuursrekenmeester CIMA

Arbeidsterapeut: aanvullende mediese beroep

Biochemikus of onderwyser

Entomoloog of enigiemand wat betrokke is by die instandhouding en welstand van die aarde se natuurlike hulpbronne.

sal graag Hons in politieke Wetenskap wil doen

Ekonometrie

Biokinetikus - As ek keuring kry daarvoor Anders sal ek meer in klieniese navorsing in gaan

"Persoonlike fiksheidsinstrukteur wat mense help om hul lewens in orde te kry fisies maar ook dus op 'n sielkundige manier aangesien oefening en lewensstyl verandering 'n sielkundige impak het, maar ook karate afrigter vir minder bevoorregte gemeenskap om

Biokinetikus. Rehabilitering van sportbeserings

Nanotegnologie

"Finansiele Beplanner. Ek wil my CFP en my CFA (vlak 2) voltooi he, en fokus daarin om 'n finansiele beplanner of fonds bestuurder te word."

Matroos

Na my honeurs jaar sal ek by finansiele instelling gaan werk en my artikels daar voltooi.

gesonde leefstyl te bevorder

Dominee.Ek beplan om volgende jaar my MDiv te doen. Die jaar daarna vertrek ek mte my motorfiets na Kairo en daarvandaan na Ierland en New York. Daarna kom ek terug vir die bediening.

Geoloog - Kan nie glo hulle het dit nie op die lys nie.

arbeidsterapie

"'n Finansi?le analis, of 'investment banker'"

High school teacher

events management

Financial Analyst

Financial Planner

geologist

"More creative, in the line of advertising or strategic planning, business consulting, event management or account managing."

Probably a Marketing Manager

Investment manager

Work for a non-governmental organisation

microbiology

unsure

banker

Social activist..dealing with issues of gender and HIV

n/a

Medical doctor

Medical doctor

Medical Doctor

PSYCHOLOGY WITHIN A SOCIAL SETTING I WHICH THE UPLIFMENT OF BOTH THE INDIVIDUAL AND THE COMMUNITY CAN BE BENIFITTED

Fashion Buyer

Logistics

Work in sustainable development

Industrial Psychologist

Industrial Psychologist

Plan to specialise in the area of Human Rights and Conflict Resolution particularly in Africa

Quantitative Analyst/ Quantititave Research

Marketing or Logistics Management

human resource management

Specialist in General surgery or internal medicine.

human resources

Graphic Designer

A Molecular Biologist or Pathologist

Financial Analyst

"Sports Marketing, Sport Development amongst kids, fight obesity and hypertension."

General Surgeon or Dermatologist

Chemical Engineer

Environmental developer

Medical doctor

Events Coordinator

Marketing

Environmental Policy Analyst for the government and i will consider going private after i have gained experience.

Business Analyst

A Sale and Purchase broker in the Maritime industry.

marketing management

financial advisor and lecturer

GIS Specialist

biokinetics

mining technician

"to be either a high performance trainer, teacher, or coach"

medical dr

genetisist

Human Resource Manager

Conservation Biologist. I already own my own business.

ecologist

Legal advisor

speech-language and hearing therapy

deejay

Microbiologist\Forensic scientist