Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe dikwels het jou dosente aan jou verbaal (mondelings) terugvoer oor jou akademiese werk gegee?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels
  2. Soms
  3. Glad nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
6
13.04
27
58.70
13
28.26
46
75.41
Manlik
2
13.33
9
60.00
4
26.67
15
24.59
Alle deelnemers
8
13.11
36
59.02
17
27.87
61
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.