Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou emosioneel ondersteun en aangemoedig?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
- Kan nie beoordeel nie / geen ondervinding nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 1 | 4.35 | 7 | 30.43 | 7 | 30.43 | 8 | 34.78 | 23 |
37.70 |
Natuurwet | 1 | 7.69 | 3 | 23.08 | 2 | 15.38 | 7 | 53.85 | 13 |
21.31 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 4 | 16.67 | 8 | 33.33 | 7 | 29.17 | 5 | 20.83 | 24 |
39.34 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Alle deelnemers | 6 | 9.84 | 18 | 29.51 | 17 | 27.87 | 20 | 32.79 | 61 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.