Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui asseblief jou algehele graad van tevredenheid met akademiese steundienste, soos akademiese ontwikkelingsprogramme (byvoorbeeld die mentorstelsel) en ook ander akademiese steun (aangebied deur die Taalsentrum, die Sentrum vir Studentevoorligting en -on

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie tevrede
  2. Tevrede
  3. Neutraal
  4. Ontevrede
  5. Kan nie beoordeel nie / geen ondervinding nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
9
19.57
18
39.13
6
13.04
3
6.52
10
21.74
46
75.41
Manlik
0
0.00
6
40.00
8
53.33
0
0.00
1
6.67
15
24.59
Alle deelnemers
9
14.75
24
39.34
14
22.95
3
4.92
11
18.03
61
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.