Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe dikwels het 'n ander student gedurende die afgelope jaar as jou tutor / mentor opgetree?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels
  2. Soms
  3. Glad nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
1
2.17
13
28.26
32
69.57
46
75.41
Manlik
3
20.00
4
26.67
8
53.33
15
24.59
Alle deelnemers
4
6.56
17
27.87
40
65.57
61
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.