Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om op die hoogte van sake te bly met betrekking tot politieke aangeleenthede.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Noodsaaklik
  2. Baie belangrik
  3. Redelik belangrik
  4. Nie belangrik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
6
13.04
9
19.57
27
58.70
4
8.70
46
75.41
Manlik
4
26.67
6
40.00
5
33.33
0
0.00
15
24.59
Alle deelnemers
10
16.39
15
24.59
32
52.46
4
6.56
61
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.