Beplande Loopbane van Studente - Nie gedek deur vraelys

0

"Ek sal graag eendag in die kreatiew veld besig wees, maw skryf, deel wees van'n tydskrif se redaksiespan, 'n vryskutjoernalis wees of betrokke wees by die SAUK as nuusleser of by RGS as radion-omroeper of so. Eintlik is ek nog nie 100% seker nie. "

kyk nog hoe loop die water

verk in versekering gebied met waarskynlikhede en geld

"my honneurs te doen, meestersgraad en doktersgraad te verwerf in mikrobiologie. Daarna in toepaslike veld te werk en navorsing te doen."

"Wel, my hart le by die landbou so wil graag as siviele ingenieur die landbou dien. Sal later met behuisings projekte wil werk."

Ek wil help met die fisieke ontwikkeling van kinders.

Geoktrooieerde rekenmeester

melkstalbestuurder by melkery

voedselwetenskaplike

"Persoonlike fiksheidsinstrukteur wat mense help om hul lewens in orde te kry fisies maar ook dus op 'n sielkundige manier aangesien oefening en lewensstyl verandering 'n sielkundige impak het, maar ook karate afrigter vir minder bevoorregte gemeenskap om

banker

Plan to specialise in the area of Human Rights and Conflict Resolution particularly in Africa

A Sale and Purchase broker in the Maritime industry.

financial advisor and lecturer

medical dr

Conservation Biologist. I already own my own business.

Legal advisor