Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om betrokke te raak by omgewingsopruimingsprogramme.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Nie belangrik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 8 | 13.33 | 24 | 40.00 | 22 | 36.67 | 6 | 10.00 | 60 |
34.09 |
Natuurwet | 2 | 6.67 | 8 | 26.67 | 15 | 50.00 | 5 | 16.67 | 30 |
17.05 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 4 | 4.76 | 22 | 26.19 | 43 | 51.19 | 15 | 17.86 | 84 |
47.73 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Alle deelnemers | 14 | 7.95 | 55 | 31.25 | 80 | 45.45 | 27 | 15.34 | 176 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.